afpeil [boodskap #141292] |
Mon, 13 March 2023 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afpeil
Afbreking: af•peil
Samestelling: af + peil
Werkwoord: peil af, afpeil
Verlede tyd: het afgepeil
Betekenis:
• Om diepte te meet, of rigting te bepaal.
Gebruik:
• Die kaptein wou nog die water afpeil, toe hoor hy hoe sy boot op die rotse loop.
Afgelei:
• afpeiling
Vertaling:
Engels: to gauge, fathom
Nederlands: afpeilen
Nota:
• Moenie "afpeil" met "afpyl" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|