Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » probeerslag
probeerslag [boodskap #141291] Mon, 13 March 2023 08:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
probeerslag
Afbreking: pro•beer•slag
Samestelling: probeer + slag


Selfstandige naamwoord: probeerslag
Meervoud: probeerslae
Verkleinwoord: probeerslaggie
Meervoud van verkleining: probeerslaggies

Betekenis:
• 'n Poging om iets te probeer.

Gebruik:
• Ek het dit met die derde probeerslag reggekry.

Sinoniem:
• eksperiment
• geleentheid
• poging
• probeersel
• proef
• proeflopie
• proefneming
• toets
• toetsgeval
• waagstuk

Vertaling:
Engels: attempt, endeavor, try
Nederlands: poging, probeersel

Nota:
• Die laaste probeerslag is 'n eindpoging.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfmens
Volgende onderwerp: afpeil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:35:33 UTC 2025