Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erdegoed
erdegoed [boodskap #141289] Sun, 12 March 2023 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
erdegoed
Afbreking: er•de•goed


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: erdegoed

Betekenis:
• Items van klei wat gebak is, soos koppies, pierings, potte, ens.

Gebruik:
Erdegoed is poreus en word meestal geglasuur om dit waterdig te maak.

Sinoniem:
• breekware
• erdeware
• erdewerk

Vertaling:
Engels: earthenware
Nederlands: aardewerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprokiesagtig
Volgende onderwerp: halfmens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:54:09 UTC 2025