Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sprokiesagtig
sprokiesagtig [boodskap #141287] Sun, 12 March 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sprokiesagtig
Afbreking: spro•kies•ag•tig
Samestelling: sprokie + -s- + -agtig


Byvoeglike naamwoord: sprokiesagtig
Vergrotende trap: sprokiesagtiger
Oortreffende trap: sprokiesagtigste
Attributief: sprokiesagtige
Partitief: sprokiesagtigs

Betekenis:
• Soos mooi en wonderlik soos 'n sprokie.

Gebruik:
• Die saal was sprokiesagtig met blomme en kerse opgemaak.

Sinoniem:
• asemrowend
• betowerend
• droomagtig
• fabelagtig
• fantasties
• magies
• mities
• wonderbaar

Vertaling:
Engels: fairylike
Nederlands: sprookjesachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolebak
Volgende onderwerp: erdegoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:38:26 UTC 2025