Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolebak
kolebak [boodskap #141286] Sun, 12 March 2023 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolebak
Afbreking: ko•le•bak
Samestelling: kole + bak


Selfstandige naamwoord: kolebak
Meervoud: kolebakke
Verkleinwoord: kolebakkie
Meervoud van verkleining: kolebakkies

Betekenis:
• Bak om kole in 'n kaggel te gooi, of bak waarin kole gebrand word.

Gebruik:
• Die huis het 'n ingeboude braai met 'n groot kolebak.

Vertaling:
Engels: coal scuttle, coal box
Nederlands: kolenkit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiepersol
Volgende onderwerp: sprokiesagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:15:57 UTC 2025