Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borsgleuf
borsgleuf [boodskap #141284] Sun, 12 March 2023 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
borsgleuf
Afbreking: bors•gleuf
Samestelling: bors + gleuf


Selfstandige naamwoord: borsgleuf
Meervoud: borsgleuwe
Verkleinwoord: borsgleufie
Meervoud van verkleining: borsgleufies

Betekenis:
• Gleuf tussen die borste, wat veral met 'n lae hals uitgestal word.

Gebruik:
• Sy is mollig met 'n prominente borsgleuf wat die koppe laat draai.

Sinoniem:
• borskloof
• kliewing
• koggelklofie
• pramkloof
• prampoortjie
• pronkvoortjie
• tietsloot

Vertaling:
Engels: cleavage
Nederlands: decolleté

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keiappel
Volgende onderwerp: kiepersol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:24:20 UTC 2025