Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keiappel
keiappel [boodskap #141283] Sat, 11 March 2023 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Keiappel
Keiappel
keiappel
Afbreking: kei•ap•pel
Samestelling: kei + appel


Selfstandige naamwoord: keiappel
Meervoud: keiappels
Verkleinwoord: keiappeltjie
Meervoud van verkleining: keiappeltjies

Betekenis:
• Struik of boompie inheems aan Suider-Afrika wat as heinings aangeplant word, Dovyalis caffra.

Gebruik:
• Die keiappel se vrugte lyk soos klein appeltjies, waarvan jellie en konfyt gemaak word.

Wisselvorm:
• kei-appel

Afgelei:
• keiappelheining

Vertaling:
Engels: kei apple
Nederlands: kei-appel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aasblom
Volgende onderwerp: borsgleuf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:46:02 UTC 2025