| aasblom [boodskap #141282] |
Sa., 11 Maart 2023 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Aasblom.
aasblom
Afbreking: aas•blom
Samestelling: aas + blom
Selfstandige naamwoord: aasblom
Meervoud: aasblomme
Verkleinwoord: aasblommetjie
Meervoud van verkleining: aasblommetjies
Betekenis:
• Vetplant van Suid-Afrika, Orbea variegata.
Gebruik:
• Die aasblom se blomme ruik na vrot vleis.
Sinoniem:
• bokhorinkies
Vertaling:
Engels: star flower
Nederlands: Orbea variegata
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|