Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitblus
uitblus [boodskap #141281] Sat, 11 March 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitblus
Afbreking: uit•blus
Samestelling: uit + blus


Werkwoord: blus uit, uitblus
Verlede tyd: het uitgeblus

Betekenis:
• Om 'n vuur heeltemal uit te doof; die verbrandingsproses stop.

Gebruik:
• Julle moet die vuur uitblus voordat julle gaan slaap.

Sinoniem:
• doodblaas
• doodgooi
• doodmaak
• uitblaas
• uitdoof

Afgelei:
• uitblusser
• uitblussing

Vertaling:
Engels: to put out, extinguish, quench
Nederlands: uitblussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedug
Volgende onderwerp: aasblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:50:54 UTC 2025