bedug [boodskap #141280] |
Sat, 11 March 2023 16:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedug
Afbreking: be•dug
Byvoeglike naamwoord: bedug
Vergrotende trap: bedugter
Oortreffende trap: bedugste
Attributief: bedugte
Betekenis:
• Wat bang en bekommerd is.
Gebruik:
• Maar vir wie was jy bedug en bevrees? [Jesaja 57:11]
Sinoniem:
• angstig
• bang
• beangs
• beknel
• bekommerd
• benoud
• besorg
• bevrees
• senuweeagtig
Antoniem:
• onbedug
Afgelei:
• bedugtheid
Vertaling:
Engels: afraid, fearful, apprehensive
Nederlands: beducht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|