Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gehoorstuk
gehoorstuk [boodskap #141278] Sat, 11 March 2023 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gehoorstuk
Afbreking: ge•hoor•stuk
Samestelling: gehoor + stuk


Selfstandige naamwoord: gehoorstuk
Meervoud: gehoorstukke
Verkleinwoord: gehoorstukkie
Meervoud van verkleining: gehoorstukkies

Betekenis:
• Toestel met luidspreker wat in of teen die oor gedruk word.
• Toestel wat 'n mens se gehoor verbeter.

Gebruik:
• Ek is op soek na oorfone met draadlose gehoorstukke.
• Praat bietjie harder, ek het my gehoorstuk by die huis vergeet.

Sinoniem:
• oorstuk
• gehoorapparaat
• gehoortoestel
• hoorapparaat

Vertaling:
Engels: earpiece; hearing aid
Nederlands: oortje; gehoorapparaat, hoortoestel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoorbeentjie
Volgende onderwerp: ossikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:40:39 UTC 2025