smeeblok [boodskap #141276] |
Sat, 11 March 2023 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smeeblok
Afbreking: smee•blok
Samestelling: smee + blok
Selfstandige naamwoord: smeeblok
Meervoud: smeeblokke
Verkleinwoord: smeeblokkie
Meervoud van verkleining: smeeblokkies
Betekenis:
• 'n Blok van metaal waarop 'n smid smeewerk doen.
Gebruik:
• Die smeeblok is te klein vir die werk wat ons moet doen.
Sinoniem:
• aambeeld
Afgelei:
• ystersmeeblok
Vertaling:
Engels: anvil
Nederlands: smeedblok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|