Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwynagtig
aalwynagtig [boodskap #141275] Sat, 11 March 2023 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalwynagtig
Afbreking: aal•wyn•ag•tig
Samestelling: aalwyn + -agtig


Byvoeglike naamwoord: aalwynagtig
Vergrotende trap: aalwynagtiger
Oortreffende trap: aalwynagtigste
Attributief: aalwynagtige
Partitief: aalwynagtigs

Betekenis:
• Met die eienskappe van 'n aalwyn.

Gebruik:
• Plante in die genus Haworthia is aalwynagtig en lyk soos miniatuuraalwyne, hulle staan dan ook as dwergaalwyne bekend.

Sinoniem:
• aalweeagtig

Vertaling:
Engels: aloetic
Nederlands: aloëachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkus
Volgende onderwerp: smeeblok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:17:55 UTC 2025