inkus [boodskap #141274] |
Sat, 11 March 2023 09:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkus
Afbreking: in•kus
Selfstandige naamwoord: inkus
Meervoud: inkusse
Verkleinwoord: inkussie
Meervoud van verkleining: inkussies
Betekenis:
• Die middelste van die drie gehoorbeentjies.
Gebruik:
• Net soos by die ander gehoorbeentjies, kom die inkus net by soogdiere voor.
Sinoniem:
• aambeeld
Vertaling:
Engels: incus
Latyn: incus
Nederlands: incus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|