karapaks [boodskap #141272] |
Sat, 11 March 2023 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karapaks
Afbreking: ka•ra•paks
Selfstandige naamwoord: karapaks
Meervoud: karapakse
Verkleinwoord: karapaksie
Meervoud van verkleining: karapaksies
Betekenis:
• Die harde buitekant van sommige diere wat die liggaam beskerm.
Gebruik:
• Alle skilpaaie het 'n beenagtige skild op die rug (die karapaks) en onder die maag (plastron).
Sinoniem:
• pantser
• rugdop
• rugskild
• skild
Vertaling:
Engels: carapace, carapax, shell, shield
Nederlands: carapax, schild
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|