| naatloos [boodskap #141270] |
Vr., 10 Maart 2023 12:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24154 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naatloos
Afbreking: naat•loos
Samestelling: naat + -loos
Byvoeglike naamwoord: naatloos
Vergrotende trap: naatloser
Oortreffende trap: naatloosste
Attributief: naatlose
Betekenis:
• Wat sonder 'n naat inmekaar vloei.
Gebruik:
• Die Europese lande het 'n naatlose oorgang van hulle oorspronklike geldeenhede na die Euro gemaak.
Sinoniem:
• ononderbroke
• seepglad
• soomloos
Vertaling:
Engels: seamless
Nederlands: naadloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|