Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkiesbaar
verkiesbaar [boodskap #141269] Vr, 10 Maart 2023 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkiesbaar
Afbreking: ver•kies•baar
Samestelling: verkies + -baar


Byvoeglike naamwoord: verkiesbaar
Vergrotende trap: verkiesbaarder
Oortreffende trap: verkiesbaarste
Attributief: verkiesbare

Betekenis:
• Wat verkies kan word.

Gebruik:
• Sy het haarself vir die pos van tesourier verkiesbaar gestel.

Sinoniem:
• benoembaar
• beskikbaar

Antoniem:
• onverkiesbaar

Afgelei:
• verkiesbaarheid

Vertaling:
Engels: electable, qualified to be elected
Nederlands: verkiesbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perpetueer
Volgende onderwerp: naatloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:15:00 MGT 2024