Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perpetueer
perpetueer [boodskap #141268] Vr, 10 Maart 2023 09:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perpetueer
Afbreking: per•pe•tu•eer


Werkwoord: perpetueer
Verlede tyd: het geperpetueer

Betekenis:
• Om iets langer te laat aanhou; laat voortduur.

Gebruik:
• Diegene wat dapperheid met oorlog en verowering gelykstel, perpetueer geweld.

Sinoniem:
• onderhou
• verewig
• verleng
• voortsit

Antoniem:
• beëindig

Vertaling:
Engels: to perpetuate
Nederlands: vereeuwigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nominaal
Volgende onderwerp: verkiesbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:49:48 MGT 2024