Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stamdans
stamdans [boodskap #141266] Wo, 08 Maart 2023 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stamdans
Afbreking: stam•dans
Samestelling: stam + dans


Selfstandige naamwoord: stamdans
Meervoud: stamdanse
Verkleinwoord: stamdansie
Meervoud van verkleining: stamdansies

Betekenis:
• 'n Tradisionele dans wat eie is aan 'n bepaalde stam of volk.

Gebruik:
• Die Haka is 'n stamdans wat aanvanklik gebruik is om die vyand voor 'n geveg te intimideer.

Vertaling:
Engels: tribal dance
Nederlands: stamdans, tribale dans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolbroer
Volgende onderwerp: nominaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:14:53 MGT 2024