Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolbroer
wolbroer [boodskap #141265] Wo, 08 Maart 2023 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolbroer
Afbreking: wol•broer
Samestelling: wol + broer


Selfstandige naamwoord: wolbroer
Meervoud: wolbroers
Verkleinwoord: wolbroertjie
Meervoud van verkleining: wolbroertjies

Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Kapenaar (inwoner van die Kaapprovinsie), na aanleiding van die Kaapse wolboere.

Gebruik:
• Is jy 'n wolbroer, 'n blikoor of 'n vaalpens?

Sinoniem:
• woltoon

Vertaling:
Engels: Capetonian
Nederlands: Kapenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sitbank
Volgende onderwerp: stamdans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:46:34 MGT 2024