Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankeffek
klankeffek [boodskap #141263] Wo, 08 Maart 2023 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankeffek
Afbreking: klank•ef•fek
Samestelling: klank + effek


Selfstandige naamwoord: klankeffek
Meervoud: klankeffekte

Betekenis:
• Die patroon van klanke en andere hoorbare trillings wat 'n bepaalde indruk by die luisteraar skep.

Gebruik:
• 'n Eggo of 'n galm is 'n klankeffek.
• Die rolprent het die ongelooflikste klankeffekte.
• Gedigte gebruik dikwels klankeffekte soos alliterasie, assonansie, rym, ritme en klanknabootsing.

Sinoniem:
• oudio-effek

Vertaling:
Engels: sound effect
Nederlands: geluidseffect, klankeffect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alarmis
Volgende onderwerp: sitbank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:00:57 MGT 2024