alarmis [boodskap #141262] |
Wo, 08 Maart 2023 14:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alarmis
Afbreking: a•lar•mis
Samestelling: alarm + -is
Selfstandige naamwoord: alarmis
Meervoud: alarmiste
Betekenis:
• Iemand wat ander (meestal onnodig) bang maak.
Gebruik:
• Ek wil nou nie 'n alarmis wees nie, maar ons moet voorberei vir die ergste.
Sinoniem:
• alarmmaker
• bangmaker
• onrussaaier
• onrusstoker
• panieksaaier
Verwant:
• alarmisties
Vertaling:
Engels: alarmist
Nederlands: alarmist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|