Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » RIV
RIV [boodskap #141259] Di, 07 Maart 2023 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
RIV
Afbreking: RIV


Afkorting: RIV

Betekenis:
• Afkoring vir Rus In Vrede (gesê van iemand wat oorlede is).

Gebruik:
RIV my goeie vriend, ons gaan jou mis.

Vertaling:
Engels: rest in peace, RIP
Latyn: requiescat in pace, RIP
Nederlands: rust in vrede, RIV

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troosteloos
Volgende onderwerp: kwartel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:44:13 MGT 2024