Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troosteloos
troosteloos [boodskap #141258] Di, 07 Maart 2023 20:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
troosteloos
Afbreking: troos•te•loos
Samestelling: troos(t) + -e- + -loos


Byvoeglike naamwoord: troosteloos
Vergrotende trap: troosteloser
Oortreffende trap: troosteloosste
Attributief: troostelose

Betekenis:
• Wat nie getroos kan word nie.

Gebruik:
• Die baba huil troosteloos.
• Die troostelose wind waai deur die spookdorp se strate.

Sinoniem:
• bedroef
• droefgeestig
• hartseer
• ontroosbaar
• treurig
• wanhopig

Afgelei:
• troosteloosheid

Vertaling:
Engels: inconsolable, comfortless, depressing, hopeless
Nederlands: troosteloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbewustheid
Volgende onderwerp: RIV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:52:17 MGT 2024