selfbewustheid [boodskap #141257] |
Di, 07 Maart 2023 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbewustheid
Afbreking: self•be•wust•heid
Samestelling: selfbewus + -heid
Selfstandige naamwoord: selfbewustheid
Meervoud: selfbewusthede
Betekenis:
• Die hoedanigheid van selfbewus wees.
Gebruik:
• Selfbewustheid is 'n erkenning van eie emosies, denke, gevoelens en gedrag, asook 'n bewustheid van jou eie goeie en swak eienskappe.
Sinoniem:
• selfkennis
• skaamagtigheid
• skugterheid
• verleentheid
Vertaling:
Engels: self-consciousness, self-confidence, self-assurance
Nederlands: zelfbewustheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|