Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontrief
verontrief [boodskap #141256] Di, 07 Maart 2023 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontrief
Afbreking: ver•ont•rief
Samestelling: ver- + ontrief


Werkwoord: verontrief
Verlede tyd: het verontrief

Betekenis:
• Om te pla/hinder en ongerief/ongemak te veroorsaak.

Gebruik:
• Ons het 'n sonkragstelsel wat verseker dat beurtkrag nie ons gaste verontrief nie.

Afgelei:
• verontriewer
• verontriewing

Vertaling:
Engels: to inconvenience, trouble, bother, incommode
Nederlands: ontrieven, hinderen, overlasten


Byvoeglike naamwoord: verontrief
Attributief: verontriefde

Betekenis:
• Wat ongerief veroorsaak.

Gebruik:
• Die verontriefde motoris was woedend en vuiste het amper geklap.

Vertaling:
Engels: aggrieved, inconvenienced
Nederlands: onthand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Filippyne
Volgende onderwerp: selfbewustheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:14:05 MGT 2024