Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Filippyne
Filippyne [boodskap #141255] Di, 07 Maart 2023 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Filippyne
Afbreking: Fi•lip•py•ne


Pleknaam: Filippyne

Betekenis:
• 'n Republiek in Oos-Asië op 'n argipel van sowat 7500 eilande in die Stille Oseaan.

Gebruik:
• Die Filippyne se hoofstad is Manila en die grootste stad is Quezon Stad.

Afgelei:
• Filippyn
• Filippyns

Vertaling:
Engels: Philippines
Nederlands: Filipijnen


Selfstandige naamwoord: Filippyn
Meervoud: Filippyne
Verkleinwoord: Filippyntjie
Meervoud van verkleining: Filippyntjies

Betekenis:
• Meer as een Filippyn (mense van die land Filippyne).

Gebruik:
• Die Filippyne praat Filippyns.

Vertaling:
Engels: Philippines
Nederlands: Filipijnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikrogolf
Volgende onderwerp: verontrief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:24:36 MGT 2024