bliksnyer [boodskap #141253] |
Di, 07 Maart 2023 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bliksnyer
Afbreking: blik•sny•er
Samestelling: blik + snyer
Selfstandige naamwoord: bliksnyer
Meervoud: bliksnyers
Verkleinwoord: bliksnyertjie
Meervoud van verkleining: bliksnyertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat blik sny, óf 'n spesiale skêr om blik te sny, óf 'n toestel om blikke oop te sny.
Gebruik:
• Ma sny die bokant van die blikkie met 'n bliksnyer oop.
Vertaling:
Engels: tin cutter, tin‐opener
Nederlands: bliksnijder, blikopener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|