klitser [boodskap #141252] |
Di, 07 Maart 2023 08:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klitser
Afbreking: klit•ser
Samestelling: klits + -er
Selfstandige naamwoord: klitser
Meervoud: klitsers
Verkleinwoord: klitsertjie
Meervoud van verkleining: klitsertjies
Betekenis:
• Persoon wat klits, of 'n toestel waarmee geklits/geklop/gemeng word.
Gebruik:
• Sy klop die room met 'n klitser.
Afgelei:
• draadklitser
• eierklitser
• klitserig
Vertaling:
Engels: mixer, beater, whish
Nederlands: garde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|