Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duifert
duifert [boodskap #141251] Di, 07 Maart 2023 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Duifertjies
Duifertjies
duifert
Afbreking: duif•ert
Samestelling: duif + ert


Selfstandige naamwoord: duifert
Meervoud: duiferte
Verkleinwoord: duifertjie
Meervoud van verkleining: duifertjies

Betekenis:
• 'n Peulgewas uit Indië wat in Suid-Afrika verbou word, Cajanus cajan.

Gebruik:
Dui­­fertjies is 'n goeie proteïenbron en word dikwels saam met mielies geplant om die grond te verryk.

Vertaling:
Engels: pigeon pea
Nederlands: wandoe
Zoeloe: udali

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteenlopend
Volgende onderwerp: klitser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:02:15 MGT 2024