Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koepee
koepee [boodskap #141249] Ma, 06 Maart 2023 19:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koepee.
'n Koepee.
koepee
Afbreking: koe•pee


Selfstandige naamwoord: koepee
Meervoud: koepees
Verkleinwoord: koepeetjie
Meervoud van verkleining: koepeetjies

Betekenis:
• 'n Sportmotor met twee deure, 'n vaste dak en 'n skuins agterkant.
• 'n Kompartement met 'n deur op 'n trein.

Gebruik:
• Hy ry 'n rooi, warmgemaakte koepee.
• Sy het 'n luukse koepee op die trein bespreek.

Afgelei:
• afslaankapkoepee
• afslaankoepee

Vertaling:
Engels: coupé
Nederlands: coupé

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reserveer
Volgende onderwerp: uiteenlopend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:43:09 MGT 2024