Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reserveer
reserveer [boodskap #141248] Ma, 06 Maart 2023 16:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reserveer
Afbreking: re•ser•veer


Werkwoord: reserveer
Verlede tyd: het gereserveer

Betekenis:
• Om vir latere gebruik opsy te hou.

Gebruik:
• Hy bel die restaurant om 'n tafel te reserveer.

Sinoniem:
• bestel
• boek
• bespreek
• opsysit
• uithou
• voorbehou
• vryhou

Afgelei:
• reservering

Vertaling:
Engels: to book, reserve
Nederlands: reserveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdraai
Volgende onderwerp: koepee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:53:32 MGT 2024