niksseggend [boodskap #141246] |
Ma, 06 Maart 2023 14:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
niksseggend
Afbreking: niks•seg•gend
Samestelling: niks + seggend
Byvoeglike naamwoord: niksseggend
Vergrotende trap: niksseggender
Oortreffende trap: niksseggendste
Attributief: niksseggende
Partitief: niksseggends
Betekenis:
• Sonder inhoud. Wat niks sê of beteken nie.
Gebruik:
• Die liedjie het 'n lekker ritme, maar die lirieke is niksseggend.
Sinoniem:
• betekenisloos
• hol
• inhoudloos
• onbeduidend
• uitdrukkingloos
• waardeloos
Antoniem:
• veelseggend
Afgelei:
• niksseggendheid
Vertaling:
Engels: saying nothing, meaningless
Nederlands: nietszeggend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|