oogwink [boodskap #141245] |
Ma, 06 Maart 2023 12:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oogwink
Afbreking: oog•wink
Samestelling: oog + wink
Selfstandige naamwoord: oogwink
Meervoud: oogwinke
Verkleinwoord: oogwinkie
Meervoud van verkleining: oogwinkies
Betekenis:
• 'n Knip van die oog, meestal figuurlik, 'n baie kort tyd.
Gebruik:
• 'n Mens se lewe kan in 'n oogwink verander.
Wisselvorm:
• oogwenk
Sinoniem:
• handomdraai
• handomkeer
• kits
• moment
• omsientjie
• oogknip
• oomblik
• rukkie
Vertaling:
Engels: eyewink; short moment
Nederlands: oogwenk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|