Betekenis:
• 'n Klein ystervark, 'n naglewende knaagdier met swart-en-wit penne.
• 'n Blokkie sponskoek wat in sjokoladesous gedoop en in klapper gerol is.
Gebruik:
• Ons het 'n ystervarkie oor die pad sien stap.
• Ma bak ystervarkies.
Afgelei:
• krimpystervarkie
• rolystervarkie
Vertaling:
Engels: small porcupine; lamington
Nederlands: ijzervarkentje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.