veevoer [boodskap #141242] |
So, 05 Maart 2023 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veevoer
Afbreking: vee•voer
Samestelling: vee + voer
Selfstandige naamwoord: veevoer
Meervoud: veevoere
Betekenis:
• Voer (kos) vir vee (skape, beeste, varke, bokke, hoenders, ens.)
Gebruik:
• Produsente het dringend veevoer nodig nadat honderde hektaar se weiding afgebrand het.
Sinoniem:
• dierekos
• kuilvoer
Vertaling:
Engels: fodder, animal feed
Nederlands: veevoer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|