| premier [boodskap #141241] |
So., 05 Maart 2023 18:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
premier
Afbreking: pre•mier
Selfstandige naamwoord: premier
Meervoud: premiers
Verkleinwoord: premiertjie
Meervoud van verkleining: premiertjies
Betekenis:
• Die hoof van 'n provinsiale regering (of ander nie-nasionale jurisdiksie).
Gebruik:
• David Mabuza is 'n voormalige premier van Mpumalanga.
Afgelei:
• adjunkpremier
• premierskap
• premierskonferensie
Vertaling:
Engels: prime minister
Nederlands: premier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|