loofboom [boodskap #141235] |
Sa, 04 Maart 2023 11:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loofboom
Afbreking: loof•boom
Samestelling: loof + boom
Selfstandige naamwoord: loofboom
Meervoud: loofbome
Verkleinwoord: loofboompie
Meervoud van verkleining: loofboompies
Betekenis:
• 'n Boom met blare wat nie soos naalde lyk nie.
Gebruik:
• Die beuk is 'n groot Europese loofboom met 'n harde hout wat tot 46 meter hoog word.
Sinoniem:
• blaarboom
• lowerboom
Antoniem:
• naaldboom
Vertaling:
Engels: broad-leaved tree, broadleaf tree
Nederlands: loofboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|