Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwinter
oorwinter [boodskap #141233] Sa, 04 Maart 2023 09:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwinter
Afbreking: oor•win•ter
Samestelling: oor + winter


Werkwoord: oorwinter
Verlede tyd: het oorwinter

Betekenis:
• Om die winter êrens deur te bring.

Gebruik:
• Sommige voëls broei op een plek, maar oorwinter elders.

Sinoniem:
• hiberneer
• slaap

Antoniem:
• oorsomer

Afgelei:
• oorwintering

Vertaling:
Engels: to winter, hibernate
Nederlands: overwinteren, een winterslaap houden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaassmeer
Volgende onderwerp: witgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 10:38:56 MGT 2024