nulpolinoom [boodskap #141230] |
Sa, 04 Maart 2023 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nulpolinoom
Afbreking: nul•po•li•noom
Samestelling: nul + polinoom
Selfstandige naamwoord: nulpolinoom
Meervoud: –
Betekenis:
• Die polinoom p(x)=0, wat geen terme het nie en waarvan die graad ongedefinieerd is.
Gebruik:
• 'n Grafiek van die nulpolinoom lewer die x-as.
Vertaling:
Engels: zero polynomial
Nederlands: nulpolynoom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|