Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouerlengte
skouerlengte [boodskap #141228] Vr, 03 Maart 2023 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouerlengte
Afbreking: skou•er•leng•te
Samestelling: skouer + lengte


Byvoeglike naamwoord: skouerlengte
Attributief: skouerlengte

Betekenis:
• Wat tot op die skouers hang.

Gebruik:
• Haar hare hang skouerlengte.
• Die man het bruin oë en skouerlengte hare.

Afgelei:
• skouerlengtehare

Vertaling:
Engels: shoulder-length
Nederlands: schouderlengte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polinoomvergelyking
Volgende onderwerp: uitskot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:58:59 MGT 2024