teleurstellend [boodskap #141226] |
Vr, 03 Maart 2023 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teleurstellend
Afbreking: te•leur•stel•lend
Samestelling: teleurstel + -end
Byvoeglike naamwoord: teleurstellend
Vergrotende trap: teleurstellender
Oortreffende trap: teleurstellendste
Attributief: teleurstellende
Partitief: teleurstellends
Betekenis:
• Wat nie aan verwagtinge voldoen nie en 'n mens teleurstel.
Gebruik:
• Die fliek was uiters teleurstellend.
Sinoniem:
• beklaaglik
• bedroewend
• betreurenswaardig
• onbevredigend
• ontstellend
• skokkend
Vertaling:
Engels: disappointing, unsatisfactory, disheartening
Nederlands: teleurstellend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|