Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanklank
aanklank [boodskap #141225] Vr, 03 Maart 2023 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanklank
Afbreking: aan•klank
Samestelling: aan + klank


Selfstandige naamwoord: aanklank
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Positiewe ervaring van iets of iemand; 'n instemmende reaksie; die handeling van byval vind.

Gebruik:
• Die musiek vind aanklank by oud en jonk.

Sinoniem:
• aansluiting
• byval
• weerklank

Vertaling:
Engels: appeals to, resonates with
Nederlands: weerklank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roepstem
Volgende onderwerp: teleurstellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:03:22 MGT 2024