roepstem [boodskap #141224] |
Vr, 03 Maart 2023 14:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roepstem
Afbreking: roep•stem
Samestelling: roep + stem
Selfstandige naamwoord: roepstem
Meervoud: roepstemme
Verkleinwoord: roepstemmetjie
Meervoud van verkleining: roepstemmetjies
Betekenis:
• 'n Stem wat roep of smeek, meestal figuurlik, 'n oproep tot aksie.
Gebruik:
• Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra. Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika.
Vertaling:
Engels: call of duty, calling
Nederlands: roepstem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|