manipuleerder [boodskap #141223] |
Vr, 03 Maart 2023 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manipuleerder
Afbreking: ma•ni•pu•leer•der
Samestelling: manipuleer + -der
Selfstandige naamwoord: manipuleerder
Meervoud: manipuleerders
Verkleinwoord: manipuleerdertjie
Meervoud van verkleining: manipuleerdertjies
Betekenis:
• Iemand wat ander manipuleer, of 'n instrument waarmee iets gemanipuleer word.
Gebruik:
• Satan is 'n bedrieglike manipuleerder.
Vertaling:
Engels: manipulator
Nederlands: manipulator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|