filmster [boodskap #141222] |
Vr, 03 Maart 2023 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
filmster
Afbreking: film•ster
Samestelling: film + ster
Selfstandige naamwoord: filmster
Meervoud: filmsterre
Verkleinwoord: filmsterretjie
Meervoud van verkleining: filmsterretjie
Betekenis:
• 'n Beroemde filmakteur of -aktrise.
Gebruik:
• Will Smith is 'n Amerikaanse filmster.
Sinoniem:
• rolprentster
Vertaling:
Engels: film star, movie star
Nederlands: filmster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|