mensehandel [boodskap #141221] |
Vr, 03 Maart 2023 14:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensehandel
Afbreking: men•se•han•del
Samestelling: mense + handel
Selfstandige naamwoord: mensehandel
Meervoud: –
Betekenis:
• Die koop, vervoer en verkoop van mense teen hulle wil vir uitbuiting of kommersiële gewin.
Gebruik:
• Mensehandel is 'n moderne vorm van slawerny, 'n skending van menseregte en 'n ernstige misdaad.
Vertaling:
Engels: human trafficking
Nederlands: mensenhandel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|