vasvra [boodskap #141220] |
Vr, 03 Maart 2023 13:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasvra
Afbreking: vas•vra
Samestelling: vas + vra
Werkwoord: vra vas, vasvra
Verlede tyd: het vasgevra
Betekenis:
• Om 'n strikvraag te stel; 'n vraag vra wat iemand nie kan antwoord nie, of om kennis te toets.
Gebruik:
• Jy mag vra, maar jy mag my nie vasvra nie.
Afgelei:
• vasvraer
• vasvraery
• vasvraprogram
• vasvraspan
• vasvrawedstryd
Vertaling:
Engels: to quiz, interrogate, corner, stump
Nederlands: ondervragen, in het nauw drijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|