onmanierlik [boodskap #141219] |
Do, 02 Maart 2023 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onmanierlik
Afbreking: on•ma•nier•lik
Samestelling: on- + manierlik
Byvoeglike naamwoord: onmanierlik
Vergrotende trap: onmanierliker
Oortreffende trap: onmanierlikste
Attributief: onmanierlike
Partitief: onmanierliks
Betekenis:
• Wat nie goeie maniere is nie.
Gebruik:
• Dit is onmanierlik om die tafel te verlaat as die ander nog eet.
Sinoniem:
• onbeleefd
• onbeskof
• onbeskaafd
• ongemanierd
• onopgevoed
Antoniem:
• manierlik
Afgelei:
• onmanierlikheid
Vertaling:
Engels: ill-mannered, ill‐behaved, unmannerly, rude
Nederlands: onmanierlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|