Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dubbelkamer
dubbelkamer [boodskap #141216] Do, 02 Maart 2023 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dubbelkamer
Afbreking: dub•bel•ka•mer
Samestelling: dubbel + kamer


Selfstandige naamwoord: dubbelkamer
Meervoud: dubbelkamers
Verkleinwoord: dubbelkamertjie
Meervoud van verkleining: dubbelkamertjies

Betekenis:
• 'n Kamer vir twee persone; slaapkamer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens.

Gebruik:
• Wil u 'n enkel- of 'n dubbelkamer bespreek?

Verwant:
• enkelkamer

Vertaling:
Engels: double room, twin-bedded room
Nederlands: tweepersoonskamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkelkamer
Volgende onderwerp: roerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:25:31 MGT 2024